top of page

BUITEMUURSE AKTIWITEITE

WhatsApp Image 2021-05-13 at 22.25.36 (1
Warm Water Swembad

Ons perseel het n' pragtige warm water swembad waar toegangsbeheer steng toegepas word. Daar is ten alle swem-tye voldoende toesig. Swem bevoordeel kinders met lae spiertonus  wat sukkel met balans, omdat swem kernsterkte bou, spiere ontwikkel en koördinasie oefen. Dit verskaf geleentheid aan Kinders wat sukkel om te beweeg, want daar is geen gravitasie kragte wat beweging verhinder nie. Die kinetiese sensasie van water is goed vir neurologiese ontwikkeling. Swem bevorder ook ruimtelikke  oriëntasie. Sosiale interaksie word deur swem aangemoedig; kinders sal spontaan deelneem.  Swem bied n' ontspannings terapie aan alle leerders.
54514670_2169582939802236_49701945836662
WhatsApp Image 2021-05-13 at 22.29.40.jp
RSD RUGBY.jpg
Die Witjassies

 

Die witjassies bied n' interaktiewe wetenskap program aan waar kinders op n' speelse, praktiese wyse meer van wetenskap leer.

​

Besoek gerus https://witjassies.co.za vir meer inligting.

WhatsApp Image 2021-05-19 at 17.56.27.jp
RSD Rugby


Rsd Rugby bied oefen sessies by die leersentrum aan. Rsd Rugby onderrig leerders om die vaardighede om rugby te speel aan te leer. Leerders ontvang ook oefening en stimulasie van die volgende: groot motoriese spiere, hand-oog koördinasie, balans, ruimtelike oriëntasie en oorkruis laterale bewegings.

 

Lees gerus meer oor RSD Rugby op hulle webtuiste https://www.rsdrugby.co.za/about

bottom of page