
NUUS EN GEBEURE

Valentyns Dag 2021
Gepubliseer Februarie, 2021
Liefde was in die lug en ons het dit gevier! Jou valentyn is altyd n' groot geheim......

Paasfees
Gepubliseer April 2021
Daar heers altyd n' groot opgewondenheid as ons jaarliks ons paaseier soektog voortsit. Leerders kan nie wag om te begin soek nie. Die trotse uitdrukkings op hulle gesiggies wanneer hulle die paaseiers gevind het maak al die beplanning die moeite werd!!



So begin ons Kwartaal 2
Gepubliseer Mei 07, 2021
n' Goeie begin is half gewin. By Tutors@Zwartkop glo ons dat ons reg moet begin en daarom het ons Ds. Pieter Visser gevra om vir ons te open. Dankie Ds. ons wardeer opreg dat u tyd afgestaan het en ons gehelp het om die kwartaal reg te begin.
Nasionale oliebol dag in Pajamas
Gepubliseer Junie 04, 2021
Wie sou kon raai dat daar n' dag soos Nasionale Oliebol dag is? Daar is geen beter manier om dit te vier as in jou pajamas nie. Ons het nie net gesmul aan die heerlike lekkerny nie ons het ook lewens grootte weergawes van die lekkerny gemaak.



Lentedag
Gepubliseer September 01, 2021
Tutors@Zwartkop is in n' kleurryke blomme tuin verander tydens die jaarlikse lentedag vieringe.
![FB_IMG_1635679643168[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_d1cfdd3d839346dc8cce2bedc0dc0a7d~mv2.jpg/v1/fill/w_960,h_720,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_d1cfdd3d839346dc8cce2bedc0dc0a7d~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679627416[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_8147b541be04477bb5a080253beff92e~mv2.jpg/v1/fill/w_960,h_720,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_8147b541be04477bb5a080253beff92e~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679611549[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_486cf11de5d943e382f4e65502b7df97~mv2.jpg/v1/fill/w_960,h_720,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_486cf11de5d943e382f4e65502b7df97~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679521823[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_52523ab96f2d45e2bbc0dd90772fb70b~mv2.jpg/v1/fill/w_960,h_720,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_52523ab96f2d45e2bbc0dd90772fb70b~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679673739[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_808bb8646fa847468391199f1627dbcc~mv2.jpg/v1/fill/w_720,h_960,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_808bb8646fa847468391199f1627dbcc~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679658555[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_7058ccc33b3d451180417814331009c6~mv2.jpg/v1/fill/w_720,h_960,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_7058ccc33b3d451180417814331009c6~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679713683[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_82c6ea39ded64754a7a81fcc198a4ca9~mv2.jpg/v1/fill/w_960,h_720,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_82c6ea39ded64754a7a81fcc198a4ca9~mv2.jpg)
![FB_IMG_1635679702407[1]](https://static.wixstatic.com/media/6de595_b62fd1f5264d4dddac67cf3df66b4538~mv2.jpg/v1/fill/w_960,h_720,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/6de595_b62fd1f5264d4dddac67cf3df66b4538~mv2.jpg)
1 Jaar Oud
Gepubliseer Oktober 7, 2021
So vier ons ons eerste verjaarsdag. n' Spesiale dank aan elke leerder en ouer wat die jaar saam met ons meegemaak het.

Bak en brou
Gepubliseer Oktober 30, 2021
Ons het nie net ons "proe-spiere" ingespan nie, ons het ook fyn-motoriese spiere tydens die lekker oefening ingespan.




Karakterdag
Gepubliseer 12 November, 2021
Karakterdag was voorwaar n' karaktervolle dag.
Reptile Show
03de November 2021
.jpeg)